Tom Marais

Kinematograaf

Tom Marais is ’n internasionaal erkende Suid-Afrikaanse kinematograaf.

Na sewentien jaar in die industrie, het Tom steeds sy “liefdesverhouding” met visuele storievertel. Hy is erg oor ’n uitdaging en geniet die proses om saam met kreatiewe individue op elke projek te werk. Tom is aanpasbaar en deel van sy kreatiewe proses is om die regte gevoel vir elke kenmerkende narratief uit te beeld, terwyl hy nou saam met sy span werk elke stap van die proses.

In 2016 het hy internasionale erkenning ontvant vir sy werk aan Free State met die M. Carroll Raven Toekenning vir Kinematografie wat by die Garden State Filmfees in New Jersey in die VSA aan hom toegeken is.

Tom het ook verskeie plaaslike filmmaak-toekennings ontvang en is ook vereer deur verkies te word as Raadslid van die aangeskrewe South African Society of Cinematographers (SASC).